Mormoonse Tabernakelkoor

Mormoonse Tabernakelkoor
Agtergrondinligting
OorsprongSalt Lake City, Utah
Jare aktief1847-hede
AssosiasiesKerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae
WebwerfMormoonse Tabernakelkoor
Lede360

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Die Mormoonse Tabernakelkoor, soms MoTab genoem, is ’n Amerikaanse vrywilligerkoor met 360 lede. Dit is deel van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae (LDS) en het al verskeie Grammys en Emmys gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy